Opgewonde Parel Valleiers wag solank in spanning vir hulle uitslae! Van links, agter, Landi du Plessis, Chloë Dippenaar, Jéan Durand, Abigayle de Kock en Liam Dickson; en voor, Jani Kotzé, Juanita Nieman, Tristan Lessingh, Skye Eckstein, Dalene Meyer en Dehanté van der Bank.