Achievements

Drie Parel Vallei hoërskool leerders het by die Universiteit van Pretoria se 25ste Wiskunde-olimpiade goed gevaar. Danielle Kleyn (Graad 11), middel, ook bekend as die Queen of Mathematics, het vir die vierde agtereenvolgende jaar n eerste plek in dié olimpiade behaal. Haar broer, Benjamin, regs, het ook eerste geëindig, in die Graad 9-afdeling, en Louis Cronje, links, het n tweede plek behaal in Graad 8.

Send your school news to bolander@inl.co.za