Aandwandeling ter viering van Erfenismaand

■ Die Stellenbosch Museum bied ‘n aandwandeling aan môre Donderdag 7 September ter viering van Erfenismaand. Dit begin om 7nm voor die VOC Kruithuis. Pietman Retief neem deelnemers op ‘n begeleide toer deur die middedorp terwyl hy die geskiedenis van historiese geboue en ander interessante staaltjies oor die dorp vertel.

Previous articleWalk done
Next articleAnita does it again
SHARE