Totsiens Van Coke Kartel

Sê vaarwel met ‘n finale toer: Van Coke Kartel is op Woensdag 26 July by Aandklas, 43 Bird Street, Stellenbosch, om 10nm.

Na ‘n rowwe dekade van rock ‘n roll, vyf vollengte albums, verskeie tromspelers, vele toekennings, internasionale toere na plekke soos Taiwan en Europa, vertonings saam met internasionale groepe

soos Metallica, het Van Coke Kartel besluit dis tyd is om die tuig neer te lê.

Kaartjies kos R60 by die deur. Bel Marcus by 021 883 3545.

Links, Jedd Kossew, Jason Oosthuizen, Francois van Coke en Wynand Myburgh.