Rocco maak ’n Kaapse draai

Geliefde pianis Rocco de Villiers is in die Boland vir sy Kaapse draai, op Donderdag 4 Augustus by die Drostdy teater in Stellenbosch. Kaartjies kos R140. Bespreek by 087 943 2459 of info@drostdyteater.co.za. En op Donderdag 11 Augustus is hy by die Ou Meul, Paarl. Kaartjies kos R140. Bespreek by 082 464 2883.