Ou Blou

Yanou Pienaar, en Graad 11 leerder en Angelique Filter.

Parel Vallei Hoërskool Engels- en drama-onderwyseres, Yanou Pienaar, en Graad 11 leerder, Angelique Filter, tree op in die toneelstuk, Ou Blou, gedurende US Woordfees in Stellenbosch.