Miss Mandy by die Drostdy

■ Amanda Strydom “Miss Mandy” en haar pianis, Coenraad Rall, keer terug na Drostdy Teater in Stellenbosch vannaand, Woensdag 28 Junie, om 8.15nm, met haar nuwe produksie, So onner deur die maan, wat vanjaar by die KKNK gedebuteer het.

Previous articleDo you know him?
Next articleA wheel treat
SHARE