Daar gaan leerhandsakke, ontwerpersklere, handgemaake tappiserie skoene, babaklere en dekor, juwele, kaartjies, linne, ’* deli en nog vele meer wees. Daar is ’* teetuin met dekadente koeke asook ligte middagetes met ’* glasie wyn.
Toegang is R20. Vir verdere inligting hou Markgoed Facebook dop.
Bel Sonette by 082 774 1077 of Jean by 072 376 4935 vir verdere inligting.
Finest of the Fest on stage