Manie en Tommy sing

Manie Jackson, regs, en Tommy Dell sing saam by die NG Kerk Suider-Strand, hoek van Gordonsbaai -en Alex Pienaarstraat, op Vrydag 17 Maart, om 8nm. Kaartijies kos R120 per persoon en is by Demtex in Dirkie Uysstraat, Somerset-Wes, of soggens by die NG Kerkkantoor in Suiderstrand beskikbaar. Fondse is vir die Helderberg Blommeklub. Skakel Jannie du Toit op 072 47 32 420 vir enige navrae.