Literêre fees optrede

■ Martin Steyn het pas sy Engelse debuut, Dark Traces gelewer. Hierdie boek word in Suid-Afrika uitgegee deur Lapa Uitgewers en in Amerika deur Catalyst Press. Steyn het ook al drie Afrikaanse romans, Donker Spoor, Skuldig en Swartval die lig laat sien. Steyn het die ATKV-Woordveertjie vir spanning reeds twee maal gewen. Hy tree Vrydagoggend, 19 Mei van 10vm tot 11vm op by die Franschhoek Literêre Fees.