Koning van rock

Jan Blohm.

Jan Blohm gee ’n akoestiese vertoning op Saterdag 13 April, om 5nm, by Grille Shack en Pitstop Gordonsbaai. Kaartjies kos R150. Skakel 079 898 6087 vir nog inligting.