Heading holm

Die Kaap is weer Holms – met Marion Holm, is by die Drostdy teater in Stellenbosch, op 1 Julie – met een vrou, 18 stories, 26 karakters en oneindige lekkerkry. Bespreek by 087 943 2459 of info@drostdy

teater.co.za