Geseënde Kersfees by Drosdty

■ Martha Nel Hauptfleisch – saam met ander kunstenaars – tree op by die Drostdy Teater, Stellenbosch, in Geseënde Kersfees, op Saterdag 25 November om 3nm en 8.15nm.